Status Kitchen & Bars
Eeds deposito maar geen werk

Construction & Repair

Drie maande gelede al n 60% deposito betaal en tot hede is ons kaste nog nie geinstalleer nie. Na vele oproepe en smse wat meeste van die tyd nie beantwoord word nie het ons nog geen diens uit gekry van Status Kitchen en Bars nie. As n oproep wel beantwoord word, word daar net beloftes gemaak dat hul die volgende dag die kaste sal kom installeer net om weer nie op te daag nie. Baie teleurstellend om met so maatskappy besigheid te doen.


Company: Status Kitchen & Bars
Country: South Africa
City: Klerksoord pretoria
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Efficient Air & Solar
Poor Workmanship, after sales services, Eskom rebate

Just Letting
Swak diens!!!

First National Bank
Bedrog in advertensieveldtog

Ranch Furniture
TV Kas gekoop te Ranch Furniture

Impak Education
No books, No feed back, No answer at call centre

Telkom
COMPLAINT ABOUT SERVICE / NO SERVICE

Dial-a-bed
Waarborg van bed word ignoree

Tzaneen Municipality
Swak diens

Kalahari.com
Kalahari se diens is net so droog soos die woestyn