Industrial Coatings
Geen terugvoering van klagte oor swak vakmanskap

Construction & Repair

Op 24 februarie 2012 het ek staal diefwering by Industrial coatings in gegee vir sandblasting, galvanizing en powder coating. Ek het die bedrag van R14824.00 betaal vir die diens. Na ongeveer 3 weke het die diefwering begin roes. Ek het mnr Geeringh telefonies gekontak om te hoor wat hy daaromtrent gaan doen. Hy het my egter meegedeel dat dit net 'precautius' is. (Die diefwering wat met die hand geverf is het langer gehou voordat dit begin roes het). Ek haal aan wat op sy webtuiste staan."We consisted of all the required equipment and treatment methods to do the perfect Galvanizing or Powder Coating job for you that will last for years to come". Ek het al verskeie kere staal op die wyse laat behandel en nog nie een van die vorige kliente het klagtes daaroor gehad nie. Na vele navrae kry ek geen terugvoer van mnr Geeringh. Die kli? nt (Searles Manor) is ongelukkig en wil graag h? dit moet reggestel word.


Company: Industrial Coatings
Country: South Africa
City: Voorbaai Mosselbay
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Absa
Absa het `n verleentheid geword

Cell C
SWAK SWAK SWAK KLIENTEDIENS

Blackberry
Stukkende blackberry

Standard Bank
Hulleverneuk my met my kr kaart en gee swak diens

8ta / Telkom Mobile
Swakste Kliente Internet Dienste!

First National Bank
Julle nNeUk vir my rond

Varsity Rentals
Uiterse swak en onprofessionele diens

8ta / Telkom Mobile
Swakste Kliente Internet Dienste