Debbie Dewing Properties
Skokende Diens
- 11-03-2020
- 97
Die agente lieg. Hulle betaal deposito uit terwyl my eiendom in n toestand gelos is, ek moet alles nou self regmaak.
Sleutels weg, ek moet betaal.
Sies vir julle.
Company: Debbie Dewing Properties