Tata Automobile Corporation Sa
Paid Cash for new car Got damadged goods

Cars & Transport

Hi ek wil kla ons het in 2011 mei pf junie n tata nuut uit die boks gekoop van dag een af het ons probleme met die kar gehad hulle vat n battery van die vloer af sit hom in die kar en jumpstart die kar die volgende oggend moes hulle ry en n nuwe battery vat vir die kar n week of twee daarna begin die venster wat nie wil op en af draai nie die kar was noual 8keer in vir die venster nog nie reg nie petrol gauge 7keer nog nie reg nie die kar is al klaar beteeal maar ons sukkel nog niks is reg nie maandag die 14de moet ons weer bel om te hoor wanneer die kar weer moet ingaan die kar het twee dae daar gestaan wat hul niks aan die kar gedoen het nie ek raak nou ek het nie n tweedehandse kar gekoop nie ek het baie geld betaal vir die kar en verwag dat die kar reg moet wees na verskeie oproepe en gesprekke is my kar nou nog nie reg nie ons het al baklei ook niks help nie wat staan my te doen laat weet asb 0842674395


Company: Tata Automobile Corporation Sa
Country: South Africa
City: Midrand
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Toyota
Moeg gekla

Outsurance
Hoeveel mense word so gevang???

Beares
Vegas sleeper bank gekoop - 2012/05/29

First National Bank
Cellphone Banking

GWM SA
Gwm kimberley geen diens

Game
Game pruduk no donig what I whant

Discovery Health
AGTERSTALIG

Discovery Health
Medies is gekanselleer sonder dat ons bewus is

Santam
Goerdere wat weggeraak het met trek

Santam
Selfone beskadig met wassery