Mahindra Sa
9 MAANDE VAN SUKKEL

Cars & Transport

Ons het op 19 Februarie 2013 aflewering geneem van n Ssangyong Korando by Mahindra en was baie gelukkig met die voertuig. Soos genoem is ons tans glad nie meer gelukkig nie as gevolg van die swak diens van Peugeot en ongelukkig lei Mahindra se naam ook daar onder. Ons het ons voertuig al 5 keer vir verskeie redes terug gestuur nadat ons elke keer as ons die voertuig terug kry skade op die voertuig het. Die voertuig was splinternuut maar agv Peugeot en Mitshubise se diens winkels was die voertuig al 3 keer by n paneel klopper gewees sonder dag ons die oorsaak was. Bedrading is uitgebrand agv verkeerde koppeling. Die voertuig is beskadig omrede die herstel werk nie korrek gedoen was nie. Ons is UITERS ongelukkig en versoek nou dat die voertuig geskik word by die bank sodat ons na n ander handelaar kan gaan. Ons stel nie meer belang om besigheid te doen met Mahindra / Peugeot / Misthibusi Menlyn niie. Vir 9 maande lank het ons nog net probleem op probleem op probleem.


Company: Mahindra Sa
Country: South Africa
City: Menlyn
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Mahindra SA
Bad Service at Mahindra SA

Mahindra Sa
???

Toyota
My Toyota Land Cruiser is nog steeds nie reg

Mahindra SA
SWAK DIENS NA AANKOOP VAN NUWE VORTUIG!

First4cars
STEEL VAN VOERTUIG

Hyundai South Africa
Verkoop fabrieks foute

Toyota
Swak kiente diens

Gm Imperial
Swak kliente diene

Eerste Geluk Motors
Foutiewe voertuig verkoop

Hyundai South Africa
Swak na verkope diens