Toyota
Sell faulty vehicles to clients

Cars & Transport

Lucas
Na ons gesprek Vrydag het ek die volgende in gedagte gehou, in ag genome die geskiedenis: dat ek Oktober 2012 al 'n voertuig (Prado) gekoop het wat deur die toets gegaan het met merkwaardige foute, sodanig dat ek nie kan glo dit is deur die toetsgronde nie. Ek het albei die voertuie - Prado en Land Rover se verslae, en dit is skokkend dat die voertuie deur die toetsgronde gegaan het. Ek het die mense daarvoor verantwoordelik so ook gewaarsku dat hulle ondersoek gaan word.
Met die in gedagte en met die lys van merkwaardige foute wat alreeds aan julle gestuur was, het ek die Land Rover terug ontvang met net die verf gedeelte van die stamp reg gemaak.
Na vele oproepe van Willie, Ruan telkemale en Lucas ivm die teken van die dokumente en stuur van die versekerings waarborg sodat Toyota, soos aan my ges? is "sy geld kan kry" is die uiteinde dat ek vir 'n voertuig/voertuie betaal het wat ek nie kan gebruik nie. Ek moes met 'n gebruikte ander voertuig rondry, Toyota Avis rental!!! Dit is skokkend dat 'n handelaar so groot soos julle die pad loop - wat voertuie aan die publiek verkoop en dat 'n koper vir 5 maande nie sy eie voertuig kan ry nie.


Company: Toyota
Country: South Africa
City: Pta North
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Hyundai South Africa
Swak diens

Toyota
Land Cruiser 4L V6 with engine problems

Toyota
My Toyota Land Cruiser is nog steeds nie reg

Toyota
Swak kiente diens

Hyundai South Africa
Verkoop fabrieks foute

First4cars
STEEL VAN VOERTUIG

Wesbank
Ente en verleng kontrak na 84 maande

Wesbank
Disability claim

Absa
Betaal al vier jaar n ander persoon se versekering

Altech Netstar
TRANSMITTER / NOT TRANSMITTING