Mercedes-Benz South Africa
Turbu Y-piece

Cars & Transport

Nadat my kar by Gariep Motors was vier sy diens het ek opgetel dat die seel by die Y-piece van die turbo lek. Ek bel toe vir Gariep Motors en praat toe met die motorwerktuigkundige en hy se toe vir my dat hy dit gesien het, kan julle dit glo! Hy se toe n nuwe seel sal my so R1000 kos saam met die insit. So hou ek maar kort-kort die lekkasie dop. Toe sien ek dat die Y-piece gebreuk is waar die seel inkom. Dit kon net by hulle gebeur het want net hulle werk aan die kar. En die beste van alles is dat hulle die stukke wat gebreek het net so onder die klamp ingesit het sodat die seel net moet vastrek maar hulle plan het nie so mooi gewerk nie. Ek het hulle gebel en die kar tot by hulle gevat en gaan wys. Toe se die Diensbestuurder dat hulle die Y-piece vir my sal vervang. En van daar af hoor ek net niks van hulle nie. Daar is nou n klomp stories. Die werktuigkundige kan dit nou nie onthou nie en die ander een se die ding is nog nie bestel nie. En niemand kom net terug na my toe nie.


Company: Mercedes-Benz South Africa
Country: South Africa
City: Kimberley
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Acd Motors
Vehicle-VW TOURAN 1.9 TDI 2006, Reg no DHR 917MP

General Motors South Africa
EITERS PATETIES

J&k Mobile Mechanic 24/7
J&K MOBILE MECHANIC 24/7 moet beginners wees

Mccarthy
Bad service

Elwierda Glass And Aluminium
GEEN DIENS

Alexander Forbes Insurance
PATETIESE DIENS

GWM SA
Gwm kimberley geen diens

Toyota
Moeg gekla

Hyundai South Africa
CD playe

Kia Motors South Africa
Fabrieks fout op Aircon