Silverton Radiators
Mens stuur na julle om reg te maak, nie om te breek

Cars & Transport

My voertuig se verkoeler het niks makeer nie, maar as deel van my normale voorkomende onderhoud stuur ek dit deur my vriendelike werktuigkundige in om skoon te maak en na te gaan. Behalwe dat dit soos 'n ewigheid voel voor hy terug is, lek hy nou en as ons die enjinkap nie gister oopgemnaak het nie, kon ek op die eerste lang rit die enjin verloor het!

Sien my nie weer nie!


Company: Silverton Radiators
Country: South Africa
City: Pretoria North
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Forever Resorts
Excellent staff

KFC
2 Keer vir dieselfde kos betaal

Silverton Radiators
Twee keer 'herstel' lek soos 'n sif

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

Standard Bank
Swak terugvoering

Wesbank
Disability claim

Discovery Health
Ek wag NOG STEEDS!!!

Nedbank
Ek doen mos die moeite om te skakel

Standard Bank
Stanic is besig om ons... te strip