Executive Toys
Baie dankie en regstelling

Cars & Transport

Ek het `n 'Complaint' geplaas hierop Hallopeter. Eerstens net regstel ek het alles ontvang wat ek moes ontvang het so Executive Toys het hulle deel gedoen het. Ek het dit geplaas onder "hou gelde terug"

Op die einde vandie dag het ek heel moontlik die 'hou gelde terug' complaint te vroeg geplaas. So aan Miems Schoeman baie dankie en dankie vir die ekstra myl wat jy gegaan het.

So hiermee `n regstelling.


Company: Executive Toys
Country: South Africa
City: Pretoria
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Volkswagen
Volkswagen na verkope diens TOPS

Cellini Luggage
Baie goeie kliënte diens by Tygervallei tak

Executive Toys
Hou gelde terug

Impak Education
BAIE MOOI!

First National Bank
IPAD rek agterstallig

Global Carbon
Probleem opgelos

Virseker Insurance
Ek het die beste diens ontvang

Santam
Kompliment

Mtn
Marc se ekstra myl!

M R Trust Radiology
WRONGLY PUT ON ITC WITHOUT RECEIVING AN ACCOUNT