Auto Craft Panelbeaters & Maintenance
Poor Service/ Attention

Cars & Transport

My golf 1.4 staan al die laaste maand by auto craft en ek wag nog tot vandag dat iemand my bel, maar soos dit vir my lyk is ek die een wie autocraft moet bel en as ek doen is stevan nie in die kantoor nie.
Ek het al met hom gesels toe Se hy vir my, my kar sal die 20 ste junie reg wees en van daai oproep af het verder niks gehoor nie.


Company: Auto Craft Panelbeaters & Maintenance
Country: South Africa
City: Nelspruit
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Multichoice
SWAK SWAK SWAK

Auto Craft Panelbeaters & Maintenance
Best service Eve

Flexi Club
2 DE KLAGTE

Vodacom
Ontevrede diens

MIBFA
Sukkel om my Pension uit, Engineering Industries

Virgin Mobile South Africa
Virgin Mobile Swak diens en Foutiewe Rekeninge

Auto Pedigree
SWAK DIENS AUTO PEDIGREE

Autopage
Terugvoering swak

Tata Automobile Corporation Sa
Paid Cash for new car Got damadged goods

First National Bank
Krediet Kaart