Sandwich Baron
Excellent service
- 04-26-2013
- 41
Vivienne ek wil uit my hart uit dankie se vir die uitstekende diens wat jy gelewer het met die voorbereiding en aflewering van die platters vir my skoonma se begrafnis. Ek en Dawie sal jou en Sonja ewig dankbaar wees vir jul hulp en uitstekende diens asook jul ondersteuning.
Company: Sandwich Baron
Country: South Africa
City: Weltevreden Park