King Price Insurance
Uitstekende diens!

Business & Finance

Ek het so pas met Christa oor die telefoon gepraat rondom my assuransie polis waarvan die premie nie hierdie maand afgegaan het nie. Sy het onmiddellik werk daarvan gemaak en agtergekom dat die bankrekeningnommer nie korrek was nie. Ek het lanklaas sulke uitstekende diens ondervind. Sy was nie net vriendelik nie, maar uiters professioneel, geduldig en vinnig. BAIE dankie! Ek sal my versekering VERSEKER nie van King Price wegneem met sulke uitstekende personeellede nie!


Company: King Price Insurance
Country: South Africa
City: Pretoria
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Spur Steak Ranches
UITSTEKENDE DIENS ONTVANG!

King Price Insurance
Uitstekende diens

Auto And General
UITSTEKENDE DIENS

Outsurance
Uitstekende Diens (met 'n glimlag!)

Solidariteit
Versekering

Spring Centre
Uitstekende diens van Spring Centre, Germiston

Johan Smith Designer
Goeie diens

King Price Insurance
Goeie Diens ontvang

Auto And General
Uitstekende diens

Auto And General
Uitstekende Diens en Uiters vriendelik en bekwaam