Wimpy
ONAANVAARBARE EN PATETIESE DIENS

Cafes, Bars, Restaurants

Op 29 Julie'13 het ek en my vrou WIMPY FOCHVILLE besoek en ontbyt bestel. Toe ek my ontbyt onvang het ek gemerk dat my roosterbrood reeds gesmeer was. Ek het die kelner, Nonkie gevra waarom die brood gesmeer was. Sy het ges? dat hulle soms die brood smeer Ek het gevra waarom sy dan vir my botter gebring het Sy kon my nie antwoord nie Ek het gevra om met die bestuurder te praat Sy het ges? dat hulle die brood smeer as die kli? nt daarvoor vra Ek het ges? daar bestaan nie so iets nie want nog NOOIT was my brood deur iemand by enige restaurant gesmeer nie. Ek het dit geraporteer en daar is aan my ges? dat ek binne 48uur gekontak sou word Dit het NIE gebeur nie Ek het vanmiddag gebel om uit te vind of die saak enige aandag geniet. Toe verwys hulle na 'n vorige klagte van 2011 wat nog oop is toe ek gekla het oor die morsige manstoilet
Dit is duidelik dat die brood wat in my bord was 'n ander kli? nt s'n was Siende dat 2 jaar terug se saak nog nie afgehandel is nie het ek nie hoop dat daar enige iets omtrent hierdie saak gedoen gaan word nie want dit blyk dat WIMPY GEENSINS die belange van hul kli? nte op die hart dra nie As jy eet by WIMPY maak seker dat jy nie iemand anders se kos kry nie


Company: Wimpy
Country: South Africa
City: FOCHVILLE
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Sasko Bakeries/ Pasta/ Grain
Ood mif voor verval datum

Standard Bank
Diefstal en bedrog

Homemark
Verkoop van polaroid tablet aan 86 jarige

Pick 'n Pay
Klient diens

Wimpy
BROODROLLETJIES GEMUF!!!

Sasko Bakeries/ Pasta/ Grain
Nat Brood

Wimpy
Bad Attitude

AIG Life South Africa
Polis gekansellee

Pick 'n Pay
Swak terugvoer en vals advertensies