Telesure Group Services
AWESOME SERVICE
- 04-22-2013
- 7
Die diens wat ek van die asessors ontvang het was puik het in gekom was onmiddelik gehelp en die persoon wat my gehelp het was by vriendelik en hulpvaardig gewees en het die hele proses mooi aan my verduidelik so ek sal definitief mense hier na toe verwys.
Company: Telesure Group Services
Country: South Africa
City: Port elizabeth