Telesure Group Services
Service Delivery
- 11-12-2013
- 10
Die diens wat Riedewaan aanbebied het was baie goed. Ek was a bietjie voor die tyd hier gewees maar Riedewaan het my onmiddelik gehelp. Hulle het selfs die "chip" in my voorruit reg gemaak terwyl ek gevag het en lekker koffie drink.
Company: Telesure Group Services
Country: South Africa
City: Century City