Auto And General
Uitstekende Diens en Uiters vriendelik en bekwaam
- 06-25-2013
- 8
Dankie aan Beno Basson vir sy uitstekende diens, vriendelikheid teenoor my as makelaar en teenoor my kliente. Ek vra vir niemand anders as vir hom as ek 'n nuwe kwotasie gedoen wil hie. Hy is 'n groot aanwins vir Auto & General, en ek glo hy sal nog baie ver kom.
Company: Auto And General
Country: South Africa
City: Centry City