Budget Insurance
Terugvoering oor klagte
- 03-03-2013
- 4
Tipies van versekeringsmaatskappy laat weet vir my hulle gaan my complaint ondersoek Ons trek nou al by die 4 Maart 2013 hulle het die saak begin ondersoek op die 21 Februarie2013. Hoe lank kan dit dan nou vat om die verskil te sien tussen n corolla en n conquest!!! Eish
Company: Budget Insurance
Country: South Africa
City: Budget team