Absa
Bad attitude and poor service in general

Business & Finance

Op 28/5/2012 het ek my agterstallige kredietkaartrekening op datum gebring. Dis nie altyd vir my moontlik om by n faksmasjien uit te kom nie, maar het gister die nodige bewyse gefaks nadat daar op 7 Januarie 2013 n verdere R1400 uit my spaarrekening geneem is deur Absa self. Ek het vandag eers die legal departement gebel en die dame aan die anderkant, met n attitude wat skrik vir niks, vertel toe vir my ek moet die bewyse weer faks!! Toe ek weier (a.g.v. bogenoemde) toe se sy dan weier sy om my te help! Toe ek herhaal wat sy gese het, toe ontken sy dit. Absa kan maar gaan luister na die "recorded conversation for quality purposes" Ek wil weet hoekom is daar geld deur Absa uit my spaarrekening geneem en of ek dit gaan terugkry en natuurlik die groot vraag, WANNEER, sou hulle dit doen!!


Company: Absa
Country: South Africa
City: Credit Card Division
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Santam
Goerdere wat weggeraak het met trek

Absa
ABSA lig net skouers op en onbehulpsaam

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

Absa
BEDROGSAAK AANGEMELD MAAR ABSA DOEN NIKS

Absa
Request for confirmation of short term insurance

Imperial Select Multi Franchise
Bad Service and Feedback

Discovery Health
AGTERSTALIG

Absa
ABSA is ripping me off now - NO OVERDRAFT

SARS
Weet nie meer wat om te doen nie

Homemark
Call and take money from your account