Regent Insurance Company
Still paying for cancelled policy

Business & Finance

Op 6.03.2008 het ek 'n polis by Regent waarna dit slegs geldig is vir 2jaar. Volgens die konsultant sal dit outomaties gekanseleer word of hul sal my kontak of ek wil voortgaan met polis. Hul het my gekontak waarna ek hul meegedeel het dat ek polis wil kanseleer omrede ek 'n ander voertuig gekoop het. Die polis is toe nie gekanselleer sodoende het hul verder gegaan met aftrekkings. Omdat Nedbank se naam op polis verskyn het ek na hul gegaan maar is verwys terug na Regent om die debietorder te stop. Ek het al 2 voertuie gekoop na die vervaldatum en kansellasie van polis. Hiermee wil ek graag my gelde terug ontvang vir die afgelope 3jaar wat die bedrag van R182.00 afgetrek is.


Company: Regent Insurance Company
Country: South Africa
City: Head Office
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Innovation Group
Geen hulp van ENIGE IEMAND

Discovery Life
DON'T WANT TO CANCEL POLICY WITH EMAIL SEND

Clientele Life
Geen terug voering oor uitkeer van die polis geld

Absa
Geen terugvoe

Old Mutual
Debietorder - R4602.00

AIG Life South Africa
Polis gekansellee

Absa
Geen reaksie op navraag

King Price Insurance
Polis kanselasie

Auto And General
Solidariteit

Old Mutual
Polis verval, waar 'n saving gedeelte gekoppel is