Outsurance
Diens

Business & Finance

Ek het 'n versekerings- kwotasie aanlyn gevra om 22:00 op die 30ste Desember 2013. 8:00 die oggend van die 31ste het 'n konsultant my teruggeskakel. Met 'n baie vriendelike, geduldige en bekwame aanslag het Belinda Tulimeni die hele telefoniese onderhoud afgehandel. Dankie Belinda


Company: Outsurance
Country: South Africa
City: Elektronies
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Virseker Insurance
Baie goeie diens ontvang

Glasfit
Uitstekende Diens

Outsurance
Flinke, vriendelike diens

Telkom
Akkuraat en vriendelike diens

Virseker Insurance
Dankie vir baie goeie en vriendelike diens!

MiWay
MiWay's best Assesso

Simply Shoes
PUIK DIENS

Dial Direct Insurance
Baie dankie vir die goeie diens

Makro
Baie dankie