Standard Bank
All people having Ucout cancel immediately

Business & Finance

Hallo ek het gerigistreer vir UCOUNT (HULLE VAT) punte by Standard Bank. 5 maande gelede het ek my spaar rekening van 15 jaar omskep in die Elite tjek rekening. Met die omskakeling is daar aan my belowe dat al my debiet orders ens oor geskakel. Ek het by Althea Eloise Mohideen gesit terwyl sy dit doen. Om n lang storie kort te maak (na baie probleme en 4 keer terug gaan na die bank vir n bank kaart) ek het so pas verneem van UCOUNT REF NO 4186387 EN 4192848 dat my punte gevries is en ek het dit verloor. n Volle R600. blykbaar het my debiet orders terug gegaan. Ek het hulle gekontak om uit te vind hoekom my laaste punte nie by gesit is nie, toe ek dit meegedeel is. Ek het nooit n oproep, e-pos of sms gekry om my mee te deel nie. Ek het die punte bymekaar gemaak vir Desember. MENSE WEES GEWAARSKU HULLE HET GEEEEN SIMPATIE OF BELANGSTELLING IN ENIGE REDENASIE NIE. Daar is banke daarbuite wat offer wat hulle se en nie heuning om die mond smeer nie.


Company: Standard Bank
Country: South Africa
City: Head Office
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Discovery Health
Discovery se swak diens!!!

First National Bank

Beares
Credit Act

Absa
Internet Banking

American Swiss
TYDSKRIF OP REKENING

Impak Education
Final Skool verslag vir Graad 5

Capitec Bank
Hulle laat ander mense my geld uit die bank steel

American Swiss
Pay something twice

Nedbank
Ek moet betaal want hulle het nie diens gelewe

Bluebean
6 MONTHS