Santam
Inbraak by my huis op 23 September 2013

Business & Finance

Die aanvanklike indiening van die eis was 8/10 teen Woensdag -oggend. Selfs tot Vrydag het alles wel verloop soveel so dat ons in kennis gestel is deur Me Johnson dat ons teen Maandag 'n Eise Kaart van hul koerier maatskappy sal kry wat die hele verdere prosedure sou verduidelik. En dit is waar die probleme begin het. In die dokument word daar uitdruklik ges? dat ons 'n SMS sal kry van Santam af as die koerierdiens Santam inkennis gestel het dat alles is in orde en kan die fondse oorgeplaas word na die kaart sodat ek as klient my aankope kan gaan doen. Maar helaas, teen Woensdag skakel ek Me Johnson en verneem wat gaan nou aan, ek het nog nie die fondse op my kaart nie. Dit kom toe aan die lug dat sy tot op daai staduim nog nie al die dokumente in plek gehad het om die fondse te laat oorplaas nie- ontslag vorm ens was nog onafgehandel. Toe begin die leuens van haar kant af wanner die geld beskikbaar sal wees opgevolg met nog leuens van 'n Me P Banda van Santam en my makelaar Mnr Middleton van Alf&Seuns Makelaars dat hulle nou die kaart gekanselleer het en sal die fondse teen Vrydag in my rekening inbetaal wees. Dit is nou 13h00 7 Oktober 2013 en nog geen fondse insig nie


Company: Santam
Country: South Africa
City: Pretoria
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Absa
ABSA lig net skouers op en onbehulpsaam

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

Absa
Ek soek my geld!

Santam
TAKING MY MONEY!!

Standard Bank
Diefstal en bedrog

First National Bank
*bleep*! bank na FNB verander-Alles gaan verkeerd

Absa
ABSA trek self versekering af

Sanlam
Sanlam het belowe my geld sal uit betaal Maandag

Absa
Bankkoste

Standard Bank
Hulleverneuk my met my kr kaart en gee swak diens