Nedbank
Nedbank overcharge

Business & Finance

Nedbank charge counter staatfooie terwyl ek GEENSINS 'n staat aangevra of NABY enige branch was nie. Ek doen internet banking. Probleem is die R10 staatfooi regverdig nie 'n oproep nie of die tyd wat daarin moet gaan om dit terug te vra nie. Maar dit gebeur nou al meer gereeld so dit kom neer op Nedbank. Hoeveel kliente vang julle so?


Company: Nedbank
Country: South Africa
City: Billing
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Discovery Health
Ek wag NOG STEEDS!!!

Nedbank
Nedbank steel geld

Nedbank
BUILDING CLAIM

Vodacom
9790 nou nog nie reg

Nedbank
BAD SERVICE

Cell C
SERVICES

Edgars
Kan nie lees nie

First National Bank
HOEVEEL KEER MOET EK NOG KLA?

Absa
ABSA IS CLUELESS