Auto And General
Puik diens
- 06-24-2013
- 14
Hi
Ek wil net aan Auto & General se bestuur van hul Kaapse tak se 'n kompliment gee dat hulle iemand soos Beno Basson in hul diens het. Die wyse waarop hy ons gehelp het sy profesionaliteit en kliente diens was uitstekend. En gaan verseker nog ver kom. Hoop hy kry die erkenniing wat hy verdien by Auto & General
Company: Auto And General
Country: South Africa
City: Capetown