Virseker Insurance
UITSTEKENDE DIENS

Business & Finance

Ek het per ongeluk versekering by BUDGET en VIRSEKER gehad, die afgelope 10 maande. Toe ek dit agterkom het ek dadelik met VIRSEKER in verbinding getree by hul KAAPSE tak, en met SHARLEEN GROENEWALD daar gepraat. Sy het met die hulp van DARNE ROELOFSE by hul tak in Johannesburg my probleem nagevors, en effektief opgelos, binne 'n paar dae. 'n Groot gedeelte van die geld wat ek dubbel betaal het, is binne 2 dae aan my terug besorg. UITSTEKENDE DIENS!!! (Iets wat skaars geraak het)


Company: Virseker Insurance
Country: South Africa
City: KAAPSTAD
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Virseker Insurance
Vermy VIRSEKER - VIRSEKER GEEN DIENS!!!

Virseker Insurance
Virseker is die Beste versekering

Virseker Insurance
Virseke

Telesure Group Services
Goeie goeie diens

Virseker Insurance
Virseke

Virseker Insurance
Carmen Varrachia

Virseker Insurance
Virseker is virseker die beste!

Virseker Insurance
Swak diens van Virseker - wag nogsteeds

Virseker Insurance
Fantaswondaristiese Diens