Absa
GRASDAK?

Business & Finance

My huis was by Absa verseker. Ek het my versekering geskyf na Santam, want dit is net vir my maklikker as alles op een plek is. My die oorskyf het my makelaar aan my uitgewys dat my asbesdak huis vir die afgelope drie jaar as 'n grasdak verseker was, wat dit baie duurder maak. Ek doen nou al vanaf die 10de Maart 2013 navraag by ABSA, maar kry nie terugvoering vanaf hulle nie. Ek weet nie meer wat ek moet maak om 'n antwoord uit hulle te kry nie.


Company: Absa
Country: South Africa
City: BROKERS
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Absa
Pay back Ins claim

Netcare
IS DIE MENSE WAT OMGEE

Absa
VERBAND AANSOEK

Ooba
Bully versekering sonder verwitiging van gevaa

Jonway Motorcycles
LAAT MAAK JOU EIE PARTE!!

Absa
Absa-Bad service

Absa
Betaal al vier jaar n ander persoon se versekering

Absa
ABSA GAPSA!!! BOIKOT ABSA - Spreek uit 2 monde

Absa
PAAIEMENT NIE BETAAL

Mtn
Geen LTE en geen Kliënte dien nie