Absa
Absa-Bad service

Business & Finance

Ek en seun was op huis se dak om inspeksie te doen. Die asbesplaat het gebreek onder hom en hy reg deur die dak getrap met een been. Dak en ceiling beskadig en ek het eis ingesit by Absa. Die kontrakteur wat aangestel is vir repairs het uitgekom en sy kwotasie ingedien. N week het verbygegaan en ek hoor niks van Absa toe skakel ek hulle self. Die agend by Absa het aan my gese dat eis afgekeur is wat my woedend gemaak het omrede dit n ongeluk was. Absa se rede vir afkeur was dat dit nie gespesifiseer is op polis nie. My argument is dus, n dak is een van die belangrikste dele van gebou en ek kan nie sien dat dit nie onder eis ingesluit is nie.
Ek betaal al vir meer as 10 jaar in op versekering en Absa kom met sulke nonsens.
Ek wil net kliente van Absa bewus maak van so iets en eerder aanraai om hul eie versekering uit te neem.


Company: Absa
Country: South Africa
City: Cape Town
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Absa
Betaal al vier jaar n ander persoon se versekering

Absa
ABSA lig net skouers op en onbehulpsaam

Absa
Swak diens

Absa
GRASDAK?

Absa
Pay back Ins claim

Absa
Absa no account billing

Absa
SWAK DIENSTE - BELIEG KLIENTE OP SKRIF!!!

Absa
VOERTUIG VERSEKERING

Absa
Broken Garage doo

Absa
ABSA GAPSA!!! BOIKOT ABSA - Spreek uit 2 monde