Telkom
Slow ADSL lyn
- 02-25-2013
- 1
Ek het 'n ruk terug dieselfde probleem by Hellopeter rapporteer. Binne 3 dae was die lyn vinniger. Nou is ek weer terug op dieselfde stadige lyn. Ek betaal vir 'n 4Mb lyn en die spoed wat ek meet met Telkom se speedtest is Download spoed van 0.61 en Upload spoed van 0.41. Ek is geweldig gefrustreerd en is raadop. Telkom tegnikus se slegs lyne is oorlaai. Verwysings no van Telkom is 543CTK190213.
Company: Telkom
Country: South Africa
City: Polokwane