Platinum C3
Verhaal ongemagtigde debietorders van bankrekening

Telecommunications

Hd maatskappy het vir etlike jare ongemagtigde debietorders verhaal van my skoonvader se bankrekening. Na herhaalde oproepe, eposse en sluit van die rekening, kry ek steeds geen terugbetaling van hd maatskappy nie.
PlatinumC3, Telefoon nommer: 086 110 050, Faks nommer: 086 549 1344. Elma Malan of Nompulelelo Kupiso het altyd my eposse geantwoord. Hierdie is blatante diefstal van geld van 'n verswakte bejaarde wat kwansuis lugtyd vir sy selfoon sou koop terwyl hy nie eers weet hoe om 'n sms te stuur nie. My pa is MH Pieters.


Company: Platinum C3
Country: South Africa
City: Johannesburg
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Telkom
TELKOM, Uitstekende diens? Ek kan die teendeel bewys

Nxatel
Moenie my tyd mors nie

Phonesured
Ongemagtige Debiet order op my Bank rek

Die Burger
Swak diens na 24 jaar se subskripsie

Absa
ABSA aftrekkings

Bridge Loans
Aftrekking van geld uit my bankrekening

Standard Bank
ONBEHOLPE STANDARD BANK

Mtn
NR CANCELLED IN STEAD OF BEING SWICHED TO PREPAID!

8ta / Telkom Mobile
Komunikasie probleme