Miladys
False Advertising

Shops, Products, Services

Ek het 'n sms ontvang van Miladys: Get up to 50% off the original price @Miladys sale Plus account holders get extra 10 % off. 14/02 - 17/02/2013. Soos wat ek verstaan het, kry jy nog 50% af op die klere wat op sale is. Ek het nie 'n rekening by Miladys nie. Nadat ek vir 'n uur en 'n half in die winkel was en klere gepas het, toe ek wil gaan betaal, toe s? die dame nee, dit is nie nog 50% af nie, hulle het dit reeds 50% afgemerk, en dat daar alreeds 'n hele paar kliente was deur die loop van die dag (14/02/2013) wat die sms'e ook ontvang het, en baie ontsteld was dat daar nie nog 50% afkom op die 'sale' klere nie. Hoofkantoor het die sms foutief gestuur, want die winkel het reeds klaar die klere afgemerk, so jy kry nie nog 50% af op die afgemerkte items nie. Ek het die klere gelos, en is huistoe, nadat ek net my tyd gemors het, oor 'n misleidende sms wat die hoofkantoor deur gestuur het. Die volgende dag (15/02/2013) het ek weer 'n sms van Miladys ontvang van items wat 50% afslag op is.


Company: Miladys
Country: South Africa
City: Vaal Mall
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Jet
Jet verkoop klere wat vol gate is

Jet
Gate

Foschini
SWEMBROEK

Vodacom
Gekraakte Sam siii skerm

Edgars
Swak diens

MIBFA
Sukkel om my Pension uit, Engineering Industries

Jet
Swak kliente diens van gillende bestuurde

Foschini
Fochini belas my rekening met bedrae geen aankope

Jet
As julle diens en Klere wil he gaan hierna toe

Miladys
Money taken off birthday vouche