Hirsch's
SWAK DIENS - GEEN DIENS

Shops, Products, Services

28 Oktober 2013, Hirch;s Centurion. Wil 'n filter & melkbeker deksel vir my koffiemasjien koop. Soos gewoonlik nie voorraad nie. Sal bestel, & kom ooreen om dit Boksburg tak toe te stuur, sal my ook op hoogte hou. MOET EERS BETAAL ALVORENS HULLE DIE ITEMS BESTEL!!! Na vele oproepe van MY kant af is dit uiteindelik daar en stuur hulle dit. Ek vra dat vir al die ongerief hulle dit by my in Heidelberg moet kom aflaai. Uiteindelik bel hulle en se dat dit die week gedoen sal word. Nodeloos om te se weereens geen komminikasie of enige produk of diens of enige iets nie. Wag nou al 'n maand, Hoe lank moet ek nou nog wag???


Company: Hirsch's
Country: South Africa
City: Centurion
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Wesbank
Geen diens en onwettige ekstra kostes?!

Standard Bank
Hulleverneuk my met my kr kaart en gee swak diens

Dial-a-bed
GEWAG!!!

Die Skietwinkel
Bad service

Homemark
Verkoop van polaroid tablet aan 86 jarige

Nashua Mobile
Klieente Diens-Geen diens!!!

Elwierda Glass And Aluminium
GEEN DIENS

Virgin Mobile South Africa
Virgin Mobile Swak diens en Foutiewe Rekeninge

KFC
Swak diens

Cell C
SWAK SWAK SWAK KLIENTEDIENS