Attitude
Weggejaag omdat winkel oor 10min toemaak

Shops, Products, Services

Ek en my "maid of honour" het vir haar 'n rok vir my troue gesoek. 17:50 toe ons by attitute instap in Somerset mall sien ons toe moontlike rokke op die rak. Ek was bereid om tot 2 000 vir 'n rok te betaal. EK vra toe vir die kleurling dame wat daar werk wat die een rok se prys is. Sy se toe maar dit is op die label... toe hak sy af en se: "Gaan julle twee gou aanpas, want ons maak 6h toe? "

Net daar vat ek toe my goed en loop. Ek het ook vir haar genoem dat sy 'n sale verloor het. Syt met 'n vieslike houding iets gemompel.

Hierdie gedrag is onaanvaarbaar!!!


Company: Attitude
Country: South Africa
City: Somerset mall
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Uitkykvleismark
Ongeskikte blanke kassie

Auto And General
MOENIE ONGESKIK WEES MET MY NIE

Koek N Loer Tuisnywerheid
WERK JOU AF, EN GEEN BETALING NIE!!!

Pick 'n Pay
SWAK DIENS EN AREA BESTUURDER LIEG VIR CUSTOMER

Pick 'n Pay
Worst Attitude Ever!

Jet
Jet verkoop klere wat vol gate is

Dis-Chem
DISCHEM HARTBEESPOORT "FROGGIES SHOES"

Jet
SLEGTE DIENS EN MANIERE VIR ALBEI JET WINKELS

NWJ
Ring wat ek by NWJ gekoop het

SA Post Office
Swak Diens