SA Post Office
Swak Diens

Miscellaneous

My man Johan Fourie het gister (18 Apr 2013 - 15:29:32) 'n pakkie by die swart dame gepos... Haar houding teenoor my man was on-aanvaarbaar!!!
Hy het die dame heel beskaafd gevra of sy hom nie kan help om die adres op die pakkie te skryf nie, omdat sy hande vol swart merke is (Hy is 'n Diesel Mechanic) sy het heel kort-af vir hom gese dis nie haar werk nie. Toe agterna iets in haar taal gemompel. Gelukkig verstaan my man toe wat sy se: "Sy het nie tyd vir 'n moeilike customers nie." Hy laat verstaan haar hy weet toe wat sy gese het.
Nadat hy toe die adres en die geld betaal het, skuif sy toe die stickers wat op die parcel geplak moet word na hom toe en se hy moet dit opplak... Nou is dit nie haar verantwoordlikheid nie?
My man is toe huis toe sonder 'n Tracking Nr. Hoe de HEL dink sy nou moet ons die pakkie nou track en trace tot hy die land verlaat... Nee soos ek die ding sien, was sy spiteful en het die pakkie laat weg raak.
My man se, hy het in sy lewe nog nie teegekom met sulke slegte diens nie...
Die pos kantoor, moet beter training gee vir hulle werkers om beter customer services te gee.
Ek gaan hierdie link van die page na die Manager toe stuur!!!


Company: SA Post Office
Country: South Africa
City: MENLYN
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Caltex
Swak kometaar oor wit mense

Marshaprop
SY 'N EIENDOMS AGENT MET SWAK HOUDING

Auto And General
MOENIE ONGESKIK WEES MET MY NIE

Happy Nappy
Baie slegte diens van verkoopsdame by Happy Nappy

Ram Hand To Hand Couriers
Ladysmith

PostNet SA
Swak diens

South African Police Service
Bad service at a police station

Pick 'n Pay
Kassier met smartshopper kaart

PostNet SA
SWAK SWAK SWAK! Beskadigde en gesteelde goedere!

Uitkykvleismark
Ongeskikte blanke kassie