Spar
Dis om van naar te raak

Shops, Products, Services

Met spar se kompetisie van wen 50% terug het ons alles by spar gekoop, meer as R2000 se goed per week. elke strokie in julle boks gegooi net om te hoor julle neem nie deel an die 50% terug op jou aankope kompetisie nie. boonop wat al 2 pakke viennas wat ek daar gekoop het vrot. die verval datums was 17 en 18 may en julle het ander stickers daarop gaan plak met n langer datum. maar vergeet dat die goed soos snot voel.
verder ook n vieslike haar in die fake oreo koekies wat ek daar gekoop het. ek het nou al die details op facebook ook gegee en nog steeds niks terugvoering nie. dis onaanvaarbaar. daar was gese alle spar winkels neem deel. goed het n verval datum vir n rede en het n boks koekies weg gegooi oor ek in n HAAR ingebyt het. sies man


Company: Spar
Country: South Africa
City: Monte vista
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Spar
Bad pies and nosy Cleaners

Spar
"Bad pies and nosy Cleaners" 5 Star Spa

American Swiss
Slegte/Geen diens

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

Foschini
Blocking accounts

Standard Bank
Swak terugvoering

Global Nissan
WOW WOW WOW

Clientele Life
Geen terug voering oor uitkeer van die polis geld

Mr Price Home
Moes lank wag&was onvriendelik

Jet
Gate