Nudor Properties
Water in kompleks

Real Estate

Hello

Ek wil weet hoe kan mens R299.00 vir water betaal in n kompleks?? Een persoon in woonstel. Was eenkeer n week wasgoed en normale bad en skottelgoed. Nou word daar gese daar is een meter wat gelees word en dit word gedeel met almal in die komplek... Is dit regverdig? So maw ek betaal vir swembad wat vol gemaak word wanneer ook al ek gebruik bv R100 se water waar iemand R300 se water gebruik maar ek betaal vir dit?? / Nee ek glo nie dit werk so nie? En mag nie eie water meter insit nie?? (Eer een of ander proses volg AS dit goedgekeur word??) Mag ook nie uitvind by City of Tshwane nie?? Nee ek is retig ongelukkig hier oor? Mense wat in huise bly betaal sulke bedra aan water...


Company: Nudor Properties
Country: South Africa
City: Centurion
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

City Of Tshwane Municipality
HOE WATER REKENING

MBD Attorneys
WOEDEND oor verjaarde eis

Tzaneen Municipality
Swak diens

Autopage
Lyne word geblok omdat dit nie betyds betaal word

Turnkey Properties
Terug betaling van huur deposit

Clicks
Het nie my bybetaling gedoen vir Januarie 2013 nie

Mtn
SONY XPERIA V - "WATER-RESISTANT"??

Vodacom
Unfair Penalty fee

Vodacom
Diens, diefstal, houdings