Department of Education
Need Help Urgent Please

Politics & Government

Goeie dag mev Pietersen

Kan u my asseblief help. Ek sit met 'n groot probleem. My seun Jeandre van Wyk het gr5 gedruip toe wil die Laerskool die kind Westcliff toe stuur maar ek en sy pa het gevoel dat ons hom graag 'n kans wil gee om in 'n normale skool te kan wees. Jeandre sukkel vreeslik baie om in die normale skool reg te kan kom. Hy het gr 8 weer gedruip laas jaar en hy sukkel hierdie jaar weer in gr 8, en soos dinge vir my lyk gaan hy nie die jaar slaag nie. Ons as ouers voel dat hy ook erens in die lewe moet kom met 'n geleertheid en is al moedeloos. Ek kan nie my kind uit die skool uit haal met 'n gr 7 agter sy naam. Ek het al met mnr Louie Barnard gesels en dit aan hom verduidelik maar hy het vir my ges? date k mnr Zita by adult education moet kontak omdat Jeandre al te oud is vir Westcliff. Ek het mev Swart ook gekontak by Westcliff en dit aan haar verduidelik. Westcliff het hom aanvaar toe hy klaar is met die Laerskool maar ons met juf Ansie Botha gesels by Mikro laerskool in Kuilsrivier en haar gevra of ons kan kyk of Jeandre reg ssal kom in normale hoof stroom en as hy sukkel dat ons hom dan Westcliff toe kan stuur en sy het ges? dat daar nie 'n probleem beho


Company: Department of Education
Country: South Africa
City: Capetown
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Klein Paarl Gimnasium Koshuis
VICTIMISATION

Auto And General
MOENIE ONGESKIK WEES MET MY NIE

Clientele Life
Geen terug voering oor uitkeer van die polis geld

Discovery Health
Discovery se swak diens!!!

SARS
Weet nie meer wat om te doen nie

Toyota
My Toyota Land Cruiser is nog steeds nie reg

Vodacom
SLEGSTE KLOMP MENSE

Medi Centre Bedshop
Promises promise

Vodacom
Geen hulp van Bestuu

Westcliff Hotel
Westcliff Hotel disappointing