Cazabella
Betsy Olivier- bedrog en diefstal

Health & Medicine

Ek wil graag uitvind of Cazabella n saak kan oopmaak teen Betsy Olivier - woonagtig in Pretoria Tuine (straat naam gaan ek nie noem) by die polisie asb, dit sal moet geskik in die area waar sy woonagtig is. My klient is ongelukkig en ongeduldig (te verstane) oor haar bestelling wat na n maand steeds nie by haar is nie. Volgens Cazabella is dit n gereelde storie dat sy mense se geld neem en geen bestelling plaas en dit nadat sy nie by magte is om enigsins met kliente te onderhandel of geld te aanvaar nie want sy het nooit n kontrak geteken om soos Betsy (Betsie in sommige e-pos) noem dat sy VP is. Sy het my ook nooit wetlik aangestel nie omdat sy nie kon nie maar dit weerhou van my. Weereens bedrog.

Dit wat Betsy gedoen het is bedrog en diefstal en sy sal aan die pen moet ry. Of sy moet binne 48 uur my klient se geld plus die wins R540 in my klient se bankrekening betaal.


Company: Cazabella
Country: South Africa
City: Durban
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Betsy Lingerie
Geld geneem en geen goedere gegee nie

Mtn
Slegs verskonings en geen terugvoe

Bridge Loans
Aftrekking van geld uit my bankrekening

Koek N Loer Tuisnywerheid
WERK JOU AF, EN GEEN BETALING NIE!!!

An Security Consultants
GEEN diens gelewer nie! Uiters ongeskik!

Capicall
BEDROG

Auto And General
MOENIE ONGESKIK WEES MET MY NIE

Autopage
Lyne word geblok omdat dit nie betyds betaal word

Liberty Medical Scheme
ONAANVAARBARE DIENS

Caltex
Swak kometaar oor wit mense