Spec-savers Sa
Medical aid did not settled account due to errors

Health & Medicine

Goeie dag
My vrou- Adel Olivier het so tydjie gelede brille by julle gekry.(Spec savers Hartbeespoort)
Ek sien dit die mediese fonds nie die rekening betaal het nie, en die rede was dat julle tarief oorskry die bedrag soos met die mediese fonds ooreengekom."Fees charged exceed optical agreed rate"
Sal julle asseblief daarna oplet en weer die rekening stuur vir hulle. Die enigste een wat wel betaal is, is die laaste een hier onder.
Groete Jannie Olivier

08 Feb 2013 VAN NIEKERK D MR ADEL R 196.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 Rejected
08 Feb 2013 VAN NIEKERK D MR ADEL R 196.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 Rejected
08 Feb 2013 VAN NIEKERK D MR ADEL R 865.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 Rejected
08 Feb 2013 VAN NIEKERK D MR ADEL R 365.00 R 355.00 R 355.00 R 0.00 Settled


Company: Spec-savers Sa
Country: South Africa
City: Hartbeespoort
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

First National Bank
Legal Creditcard wys nog steeds

GEMS
Gems - No reason for claim not paid - no response

Altech Netstar
REKENING STAAT NIE OP DATUM EN BAIE ANDER KLAGTES

Edgars
Kan nie lees nie

Medihelp
Efund

Bluebean
6 MONTHS

Zuid Afrikaans Hosptial
BESTE MEDIESE DIENS

First National Bank
Temporary loan fnb!!! R780 gemaak in 6dae!!!

Fidelity Security Services
Incorrect billing and NO RESPONSE AT ALL

Autopage
Rekening probleem vanaf 2012