Appollo Guest House
[URL Removed]

Health & Medicine

Eerstens met die aankoms was ons akkomodasie op die cheque fasiliteit van ons kaart gesit en nie op krediet nie, dit probleem hiermee is dat ons versekering het deur ons kredietkaart tov die transaksie en enige opvolgende transaksies wat deurgesit was sonder toestemming. Verder enige voordele wat ons sou deur die krediet fasiliteit is daarmee heen.

Tweedens toe ons later die aand terugkeer van familie het ons opgelet dat daar 'n partytjie aan die gang is die parytjie het tot 12 uur die aand aangehou (hulle eie re? ls is aangeheg) en het belemmer dat ons enigsins 'n goeie slaap gekry het en die swembad was buite gebruik.
Ons was nie ingelig van die partytjie of die tydperk van die partytjie nie. Gevolglik het ons min slaap gekry en was die ondervinding baie onaangenaam.

Derdens die oggend met ontbyt het ons verkeerdelik verstaan dat dit ingesluit was alhoewel dit nie uitdruklik gemeld is op julle webwerf nie, ons het toe aangebied om vir die ontbyt te betaal met die kaart. Die eienaar was uitdruklik dat hy geensins die ontbyt wil deursit met die kaart nie. Alhoewel hy die aanmelding uitdruklik gemaak het dit is nie ingesluit nie.
(Supplier name changed from [URL Removed] to Appollo Guest House by Hellopeter.com)


Company: Appollo Guest House
Country: South Africa
City: North West
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Spur Steak Ranches
VERJAARSDAG PARTYTJIE 26 MEI 2013

Standard Bank
STAN/BANK NOT KEEPING TO ADVERT. GOOD SERVICE

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

Absa
ABSA lig net skouers op en onbehulpsaam

First National Bank
Krediet Kaart

First National Bank

C'est La Vie
Cest La vie Poor management

Lazer Battle Zone
Bad attitude baie Slegte diens

Absa
Ek soek my geld!

Absa
BEDROGSAAK AANGEMELD MAAR ABSA DOEN NIKS