Momentum Health
Verkoop n polis en vergeet van jou

Health & Medicine

Gedurende Mei 2013 het ek n hospitaal plan by momentum uit geneem.. Ek het hoe bloeddruk verklaar. Toe ek die dokumente in die pos kry en aan my dr wys het hy vir my gese ek gaan probleme kry met hulle sou ek siek word. Hulle het hoe bloeddruk en alle verwante siektes uit gesluit vir 12 maande. Toe het ek begin bel en navraag doen om vas te stel watter siektes uit gesluit word vir die tydperk. Geen antwoord tot vandag 22 September van hulle. In Aug 2013 het ek my afrekorder gestop en was hulle toe gou om vir my te se dat alles my skuld is en dat ek nog n paaiement sal betaal. Ek het gese dat ek niks verder sal betaal nie. Hulle moet maak wat hulle wil. Hulle het ook gese dat ek nie 3 maande se premies sal terug kry nie want ek het dekking gehad. Ek is egter in besit van n brief van hulle wat duidelik se dat ek in die eerste 3 maande geen dekking sal he nie.. Dit is onaanvaarbaar vir groot maatskappye om van n weduwee soos ek te steel. Ek verloor oor die 3 duisend rand. Nou vra hulle vir verwysings nommers van my oproepe en eposte aan hulle. Belaglik. Ek hoop hulle is trots op Momentum. Ek dink hulle stink.


Company: Momentum Health
Country: South Africa
City: Durban
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Outsurance
Hoeveel mense word so gevang???

Wonga
Waiting for a back payment form Wonga

Virseker Insurance
Vermy VIRSEKER - VIRSEKER GEEN DIENS!!!

Mtn
MOEG MET MTN GESUKKEL

Homemark
Verkoop van polaroid tablet aan 86 jarige

Acd Motors
Vehicle-VW TOURAN 1.9 TDI 2006, Reg no DHR 917MP

Mr Price
Mr Pric wat 'n useless company

8ta / Telkom Mobile
Thy do not com back for complaints

Momentum Health
Verander sommer net jou medies sonder dat jy weet

J&k Mobile Mechanic 24/7
J&K MOBILE MECHANIC 24/7 moet beginners wees