Momentum Health
Magtigings Nommer terug getrek na hospitalisasie

Health & Medicine

In Februarie 2013 is ek opgeneem te Mediclinic Vereeniging, vir toetse vir my niere. Momentum Health het vir my 'n magtigings nommer gegee en alles aanvaar. Na ek ontslaan is moet ek hoor dat momentum die magtigings nommer terug getrek het om 'n protocol ondersoek in te stel. Volgens momentum het ek nier probleme gehad maar dit was my eerste keer wat ek met die probleem gesukkel het in teendeel het ek gedink dat dit vroue probleme is (endimetriose).

Ek het wel net 'n maand aan momentum behoort daar was ook GEEN wag periiodes aangesien ek van die een mediese fonds na momentum oorgeskuif het.

Ek is baie ongelukkig met momentum nou sit ek met die skulde wat duisende rande is en sou ek weer in mediclinic opgeneem moet word moet ek eers alle uitstaande gelde vereffen voor enige mediclinic my sal help en dit net deur momentum.

Ons het ook 'n geval in April gehad waar my vriend se seuntjie ook magtiging gekry het vir hospitalisasie, weereens moet ons alles betaal want volgens momentum kom die operasie van my vriend se savings af verstaan dit nie dit was 'n in hospitalisasie prosedure gewees...?

Swak van momentum
(Supplier name changed from Momentum to Momentum Health by Hellopeter.com)


Company: Momentum Health
Country: South Africa
City: Head Office
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Momentum
Geen terugvoer en onaanvaarbare swak diens!!

Momentum Health
Stay away from the called Momentum

Momentum Health
SO FRUSTRATED!

Momentum Health
Verkoop n polis en vergeet van jou

Momentum Health
Listed with the credit bureau but no account

Momentum Health
Octavia N Mahlangu 7823319

Momentum Health
Refund not received as promised

Momentum Health
Still no response from Momentum - Terrible Service

Momentum
Provident fund

Momentum Health
MOMENTUM COMMITS!!!