Samsung South Africa
BAIE SWAK DIENS

Electronics and household app.

Lad electronics se diens is verskriklik swak, ons wag al 2 weke vir die tegnikus om op te daag. Ons splinternuwe samsung yskas werk nie, en nadat ons 2 weke terug belofte gekry het dat samsung gaan uitkom, wag ons nog steeds, en moet ons heeltyd agter hierdie mense aanbel, omdat hulle nooit opdaag of bel soos wat hulle beloof het nie. Ons het ook gesien dat die internet vol is van klagtes oorhierdie diensverskaffer van julle. Hierdie diensverskaffer rig net skade aan tussen samsung en sy kliente. Ons is nou moeg gewag, gebel, en om julle heeltyd op te volg. Kan hierdie asb so spoedig moontlik uitgesorteer word!

Die modelnommer van dieyskas is RL40WGIH1/XFA. Lad electronics se nommer is 0123796037.


Company: Samsung South Africa
Country: South Africa
City: PRETORIA
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

African Bank
Swak Diens

Game
Swak diens van Game Drie Riviere

Elwierda Glass And Aluminium
GEEN DIENS

Unisa
MY.UNISA OFFLINE THE DAY BEFORE EXAMS

Samsung South Africa
After Sale

Liberty Medical Scheme
Ai baie baie swak diens

Ford
Swak diens

Outsurance
Car not fully setlled

Lusio Panelbeaters
0848962105