Mustang Marketing
Happy Camper

Education & Science

Jis dis verstommend hoe maklik ons samelewing net altyd wil kla oor dit en dan oor dat, en as die een kla kyk die ander of hy harder kan kla, en dit steek aan soos maag griep. Ek kan net se dat ek so beindruk was met Christo en sy besigheid en die manier waarmee ek gediens is dat ek vir die eerste keer moeite doen om aan 'n besigheid 'n kompliment te gee, wat dus baie moeiliker is as klagtes uitdeel. Julle moet net aanhou doen wat julle doen en die ander se oe sal ook oopgaan.


Company: Mustang Marketing
Country: South Africa
City: Pretoria
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Kalahari.com
2 maande vir 1 boek???

First National Bank
PRESIES HOE moet ek besigheid doen?

C-track
Swak Diens

Olympus Stream Estate Venue
ONCE I HAD DIFFICULTIES&NEEDED THEIR HELP, NO HELP

First National Bank
HOEVEEL KEER MOET EK NOG KLA?

Tiestacron
Goeie dienste

Bluebean
6 MONTHS

C'est La Vie
Cest La vie Poor management

Nxatel
Moenie my tyd mors nie

Absa
PAAIEMENT NIE BETAAL