Hellopeter.com
Forum mis doel

Computers & Services

Hellopeter is besig om sy doel te mis. Dit is verbasend om te sien hoeveel inbelmaatskappye deesdae komplimente ontvang. Volgens my is Hellopeter daar om ontevrede kli? nte te help en nie om as bemarkinsgeleentheid te dien vir verdagte maatskappye nie. Die maatskappye wat die beste reaksie toon is almal Inbel korttermyn versekeraars. Dit is baie verdag as daar meer komplimente as klagtes voorkom by 'n forum wat geskep is vir klagtes. Bou asseblief 'n opsie in waar klagtes apart gesorteer kan word. Dit sal help om die aantal klagtes te sien. Op die oomblik is die klagtes verswelg deur 'n klomp gemanupileerde komplimente. Sommige verskaffers verskaf 'n "link" aan die tevrede kli? nte om 'n goeie verslag via Hellopeter te publiseer.

Komaan Peter, ek dink nie iemand soos jy is naief nie. Ongelukkig is jou forum besig om sy doel te mis.

[Email Removed]


Company: Hellopeter.com
Country: South Africa
City: Suid Afrika
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Autopage
Kry nie reaksie terug op skrywes

Hellopeter.com
Dankie

Autopage
Kry steeds nie antwoorde op my klagtes nie

Rapport
[Email Removed]

Fraai Meraai Ontwerp
WAG NOGSTEEDS

Beeld
BEELD TOT U DIENS - WATTER DIENS

Oos Rand Akademie Privaatskool
Nuwe beheer by naskool

Markham
Swak diens

Jacklin Enterprises
They can't solve problems

Flexi Club
Konrak kansellering