Renew-it Sandton
Renew it panle beaters rocks!

Cars & Transport

Ek kan nie genoeg praat van die diens wat ek ontvang het by Renew it paneelkloppers. Ek was in n geweldige groot ongeluk en First For Women het my claim goedgekeur en Renew it in Sandton het my motor reggemaak. Ek wil Spesiaal vir Oom Charles soos hulle hom noem dankie se met sy medewerkers. Hulle het my absoluut op die hande gedra en ek het baie spesiaal gevoel. Hulle het nie tweekeer gedink om my te help met enige probleme wat ek gehad het nie... hulle was altyd een oproep ver en vriendelik. Hulle het elke keer vir my n leen motor geleen sodat ek geen probleme gehad het om by die werk te kom nie... Baie dankie julle almal. Hopelik sien ek julle weer vir n koppie koffie natuurlik.


Company: Renew-it Sandton
Country: South Africa
City: Marlboro
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Olympus Panel Beaters
Uitstekende Diens

Alpha Pharmacy
Julle is die beste!

Kids R Us
Die beste skool in Port Elizabeth

Mtn
Mtn incoming server not working for 36 hours now!

The Wedding Design Magazine
Aie gelukkigge bride to be

PostNet SA
Uitstekende diens

Gelique
Gelique never ever again

Dr Marinda Vosloo
Uitstekende diens!

Atterbury Motors
Waar kwaliteit diens wel bestaan/toegepas word

Bakenkop Animal Clinic
Beste diens