Spur Steak Ranches
Fantastic Service
- 03-04-2013
- 2
Baie dankie vir n heerlike ondervinding byRobertson spur!!!
Skoon, netjies en fantastiese diens!! Dankie aan die bestuur, kelner Christopher en MJ wat die kinders besig gehou het! Dit was aangenaam!!
Company: Spur Steak Ranches
Country: South Africa
City: Robertson