Col'cacchio
Health Risk - 3 bowls

Cafes, Bars, Restaurants

Ek hou baie van julle Pizzas, MAAR ek vind hierdie bakkies met Parmesaan en knoffel uiters
onhigienies!
Almal daarin rond en julle dra dit sommer net so van een tafel na die ander.
Dit lyk altyd baie onaantreklik!
Ek het bv gesien hoe 'n vrou met haar vingers uit die kaasbakkie eet en dan word dit
net so na die volgende tafel oorgedra. Ek is seker mense lek ook die lepels af en dan kry die
volgende klient dit!
Dink net hoeveel kieme is daarin!
Die bakkies word by alle takke waar ek al geeet het so voorgesit.
Julle behoort OceanBasket se voorbeeld te volg waar mens skoon, netjiese bakkies kry!
Ek het hierdie al voorheen onder julle aandag gebring, maar dit lyk nie asof higiene belangrik is vir julle nie!


Company: Col'cacchio
Country: South Africa
City: All branches
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Absa
Nou is ek regtig

Sanral
SANRAL KEEP YOUR ACCOUNTS UP TO DATE

Auto And General
Baie dankie

Personalised Systems & Services
Unauthorised Debit orde

Memory Ranch
Wat n plesie

Incredible Connection
SOMERSET MALL IS N TAK WAAROP JULLE KAN TROTS WEES

Jacaranda 94.2
Die alewige herhalings en herhalings

Spar
Bad pies and nosy Cleaners

Spar
"Bad pies and nosy Cleaners" 5 Star Spa