Nandos
Swak diens alweer!

Cafes, Bars, Restaurants

Na bestelling van kos - word dit in die gegewe tyd af gelewer. Die slaai kort egter. Nadat ek bel word ek ingelig dat die afleweraar dadelik sal terug kom en die slaai sal aflewer. 20 min later word dit afgelewer - na die ete!
Ek bel Nandos hoofkantoor net om te hoor hulle sal terug kom na my as ek 'n boodskap sal los... Ek bel weer die tak en vra vir Gerhard (bestuurder of iets) se nommer dink dat sy nommer verander het - dit het nie want sy mailbox is vol! Met 'n vorige klagte het daar presies gebeur wat nou ook seker gaan gebeur - NIKS!
Ek wens ek het die geld gehad want ek sal die tak binne 'n maand toemaak.


Company: Nandos
Country: South Africa
City: Potgietersrus / Mokopane
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Dis-Chem
Baie slegte diens

Discovery Health
Ek wag NOG STEEDS!!!

PostNet SA
Swak diens

Pick 'n Pay
SWAK DIENS EN AREA BESTUURDER LIEG VIR CUSTOMER

Wilma Mostert Eiendomme
Diens is uiters swak

Outsurance
GEEN BETAALING VIR DIENSTE GELEWER

Hyundai South Africa
Swak diens

Ranch Furniture
TV Kas gekoop te Ranch Furniture

Vodacom
Ek wil net my geld terug he!!!