Piatto Franchising
See kos prawns ou vbooraad en meelerig

Cafes, Bars, Restaurants

Dit was n Moedersdag ete ons het van hul bysie cream vir hande ontvang. toe bring hul menue bestel voor reg het nie in voorraad tweede opsie ook nie lank storie kan nie kry is skaars 3de opsie hoender vlerke en squidheads na dit main e5e bestel toe seafood plater vir twee begin toe eet mossels in squidheads prawnsvis calamari en chips ons het lank gewag vir dit toe dit arriveer het ek agter gekom dat daar fout is ek het waiter geroep en sy bestuur geroep hy se nee hy nie kos gemaak die eienaar ek het hom gese ek weier die kos is af en oud weier om dit te betaal hy roep eienaar en hy is ongeskik en se jy sal die R480, 00 betaal en klaar ek het dit betaal en ek het hom gese jy sal my nooit weer sien en ek sal sorg dat jy jou deure gaan toemaak jy die ongeskikte mens wat n mens kan kry dis hoe jy etes deesdae kry en mense ssos fin en baie ander ek is nou moeg dat hul nso werk geen meer respek net om geld te maak


Company: Piatto Franchising
Country: South Africa
City: Pomona KemptonnparkSubburb
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Ster-Kinekor
Service and Complaint

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

Mr Price Home
Moes lank wag&was onvriendelik

Caltex
Swak kometaar oor wit mense

Samsung South Africa
After Sale

MBD Attorneys
WOEDEND oor verjaarde eis

Basie Basson
BELOWE ALTYD MET LEE BELOFTES

Club Zanandi
Club Zanandi poor service

Ranch Furniture
TV Kas gekoop te Ranch Furniture

Absa
Ontvang geen Rewards waarvoor daar betaal word nie