Absa
FICA!!!

Business & Finance

Ek het nou net n sms ontvang wat se ek moet my groen ID en proof of residece bank to vat. HELLO!!! dit is die derde keer in twee weeke!!! HELLO wat the frikedel is aan die gang en WIE doen nie sy of haar werk nie. Wie gaan die mense vergoed vir los of income soos ek wat n een man operation het en vir my self werk. Wie gaan my vergoed vir die GOEDKOOP BRANDSTOF wat ek vir die derde keer moet uit ry om TE FICA!!! Asb is daar IEMAND van ABSA wat my kan verduidelik wat aan die gang is en wat daar gedoen word om die op te los ASB!!!


Company: Absa
Country: South Africa
City: Primrose
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Absa
Ontvang geen Rewards waarvoor daar betaal word nie

First National Bank
WAAR IS MY MAAND STATE???

Department of Labour
SWAK DIENS VAN DEPT VAN ARBEID, PORT ELIZABETH

Absa
Swak, onaanvaarbare diens

Absa
Onttrekking

Wimpy
Bad Attitude

Debtsolve
Swak Klientediens

First National Bank
Julle nNeUk vir my rond

Doves Funerals Insurance
Doves gee swak diens en het geen simpatie

South African Police Service
Bad service at a police station